SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS
Tour here

R7,500,000

Monthly Bond Repayment R73,623.25
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

Monthly Rates
R945

Pragtige moderne meesterstuk woning met gehalte afwerkings wat jou asem sal wegslaan.

Wat n ongelooflike geleentheid is hierdie pragtige siersteen "mansion" in die gewilde Hartenbos heuwels.
Hierdie huis bied meer as die normale, vyf slaapkamers, vyf en-suite badkamers, waarvan drie kamers ook n klein kombuisie het.
Sewe lugversorgers waarvan een in elke kamer ge-instaleer is, twee in die leefvertrekke.
Enorme leef vertrekke wat bestaan uit n sitkamer en eetkamer. Ingeboude braai in die leef vertrek maak kuier met die familie n fees.
Bogenoemde vertrekke loop uit op n balkon met ongelooflike see en berg uitsigte.
Uitstekende afwerkings met swarthout kaste en n lieflike groot gasstoof, maak die kombuis n lus vir die oog.
Gerieflike groot opwas wat aansluit aan die kombuis is enige vrou se droom.
Massiewe studeerkamer.
Bonus vertrek met n 8 sitplek Jacuzzi vorm deel van die koop.
Gym met genoeg spasie vir al die oefen aperate.
Vleiskamer vir die manne wat hulle skiet stokpertjies beoeffen ( wat ook vir n ander vertrek gebruik kan word)
Kamera stelsel met elektriese omheining.
Sewe televisies wat ge-instaleer is, is deel van die pakket
Water filter stelsel, asook 8 x 5000L water tanks.
Al die gordyne tv's en fittings is ingesluit.
Die verkoper is tans besig om aansoek te doen vir besigheids regte, indien dit goedgekeur word kan hierdie n spog besigheid word soos byvoorbeeld n gastehuis.

Kontak my gerus om hierdie pragstuk te besigtig.

Features

5
5
5
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
5
Kitchens
1
Reception Rooms
2
Studies
1
Exterior
Garages
5
Security
No
Pool
Yes
Sizes
Floor Size
730m²
Land Size
955m²
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Hartenbos Heuwels, Hartenbos.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Meridian Realty website is accurate and up to date, Meridian Realty makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Vat @ 14%
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Exclusive Use
Fica
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Vat 14%
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Insurance Certificate
Bank Electronic Connection Fee
NCA Fee
Electronic Document Preperation
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

73,623.25

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.